Francis Bacon | |
Portret van Francis Bacon deur Frans Pourbus, in 1617
| |
Gebore | Strand, Londen, Engeland | 22 Januarie 1561
---|---|
Oorlede | 9 April 1626 (op 65) Highgate, Middlesex, Engeland |
Nasionaliteit | Engeland |
Vakgebied | Natuurlike filosofie Filosofiese logika |
Alma mater | Trinity College, Cambridge Universiteit van Poitiers |
Beïnvloed deur | Plato, Aristoteles, Cicero, Niccolò Machiavelli, Michel de Montaigne, Vanoccio Biringuccio, Bernard Palissy, Bernardino Telesio, William Gilbert, Roger Bacon |
Invloed op | Thomas Hobbes, Isaac Newton, John Locke, William Petty, Encyclopédistes, Basil Montagu, Thomas Jefferson |
Handtekening |
Francis Bacon | |
Lord Hoë-kanselier van Engeland
| |
Ampstermyn 1617 – 1621 | |
Monarg | Jakobus I |
---|---|
Voorafgegaan deur | Thomas Egerton |
Opgevolg deur | in kommissie |
Prokureur-generaal van Engeland en Wallis
| |
Ampstermyn 1613 – 1617 | |
Monarg | Jakobus I |
Voorafgegaan deur | Sir Henry Hobart |
Opgevolg deur | Henry Yelverton |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Strand, Londen, Engeland | 22 Januarie 1561
Sterf | 9 April 1626 (op 65) Highgate, Middlesex, Engeland |
Alma mater | Universiteit van Cambridge |
Francis Bacon, 1ste Burggraaf van St Albans (Londen, 22 Januarie 1561 – Highgate, 9 April 1626) was 'n Engelse filosoof, staatsman, advokaat, juris, outeur en pionier van die wetenskaplike metode. Hy dien sowel as prokureur-generaal en Lord Chancellor van Engeland. Hoewel hy die politiek in 1621 verlaat, bly hy tog besonders invloedryk deur sy werke, veral as filosofiese advokaat en beoefenaar van die wetenskaplike metode tydens die wetenskaprewolusie.